Eksodus 19:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Gaan na die volk toe, en jy moet hulle vandag en môre heilig, en hulle moet hulle mantels was.+ Levitikus 11:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Want ek is Jehovah julle God;+ en julle moet julle heilig en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+ Daarom mag julle julle siel nie onrein maak deur enige kruipende diertjie wat op die aarde kruip nie. Levitikus 20:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “‘En julle moet julle heilig en julle moet heilig wees,+ want ek is Jehovah julle God.
10 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Gaan na die volk toe, en jy moet hulle vandag en môre heilig, en hulle moet hulle mantels was.+
44 Want ek is Jehovah julle God;+ en julle moet julle heilig en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+ Daarom mag julle julle siel nie onrein maak deur enige kruipende diertjie wat op die aarde kruip nie.