17 wat voor hulle sal uitgaan en wat voor hulle sal inkom en wat hulle sal uitlei en wat hulle sal inlei,+ sodat Jehovah se vergadering nie word soos skape wat geen herder het nie.”+
13 Gevolglik het Saul hom uit sy teenwoordigheid verwyder+ en hom as sy hoof oor duisend aangestel; en hy het gereeld voor die manskappe uitgegaan en ingekom.+
28 Vergewe asseblief die oortreding van u slavin,+ want Jehovah sal vir seker vir my heer ’n bestendige huis tot stand bring,+ omdat my heer die oorloë van Jehovah voer;+ en wat kwaad betref, dit sal gedurende al u dae nie in u gevind word nie.+