1 Samuel 18:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Dawid het voortdurend in al sy weë omsigtig opgetree,+ en Jehovah was met hom.+ 2 Samuel 5:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 So het Dawid al hoe groter geword,+ en Jehovah, die God van die leërs,+ was met hom.+