2 Samuel 20:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En Adoʹram+ was oor diegene wat tot dwangarbeid verplig is; en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was die kroniekskrywer. 1 Konings 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Elihoʹref en Ahiʹa, die seuns van Sisa, sekretarisse;+ Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, die kroniekskrywer; 1 Kronieke 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Joab, die seun van Seruʹja, was oor die leër,+ en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was kroniekskrywer.
24 En Adoʹram+ was oor diegene wat tot dwangarbeid verplig is; en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was die kroniekskrywer.
3 Elihoʹref en Ahiʹa, die seuns van Sisa, sekretarisse;+ Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, die kroniekskrywer;
15 En Joab, die seun van Seruʹja, was oor die leër,+ en Joʹsafat,+ die seun van Ahiʹlud, was kroniekskrywer.