2 Samuel 20:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En ook Ira, die Jaïriet, het ’n priester+ van Dawid geword. 1 Konings 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en Asarʹja, die seun van Natan,+ was oor die bestuurders, en Sabud, die seun van Natan, was ’n priester, die vriend+ van die koning; 1 Kronieke 18:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ was oor die Keretiete+ en die Peletiete;+ en die seuns van Dawid was die eerste in posisie aan die sy van die koning.+
5 en Asarʹja, die seun van Natan,+ was oor die bestuurders, en Sabud, die seun van Natan, was ’n priester, die vriend+ van die koning;
17 En Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ was oor die Keretiete+ en die Peletiete;+ en die seuns van Dawid was die eerste in posisie aan die sy van die koning.+