1 Samuel 31:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die volgende dag, toe die Filistyne kom om die gesneuweldes te stroop,+ het hulle Saul en sy drie seuns gevind waar hulle op die berg Gilboʹa geval het.+ 2 Samuel 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Die sieraad, o Israel, lê verslaan op jou hoogtes.+Hoe het die sterk manne geval!
8 En die volgende dag, toe die Filistyne kom om die gesneuweldes te stroop,+ het hulle Saul en sy drie seuns gevind waar hulle op die berg Gilboʹa geval het.+