24 En Dawid het sy vrou Batʹseba+ begin troos. En hy het by haar gekom en by haar gaan lê. Na verloop van tyd het sy ’n seun gebaar,+ en hy is Salomo+ genoem. En Jehovah het hom liefgehad.+
11 Natan+ het toe vir Batʹseba,+ Salomo se moeder,+ gesê: “Het u nie gehoor dat Adoʹnia, die seun van Haggit,+ koning geword het, terwyl ons heer Dawid niks daarvan weet nie?