Rut 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarop het hy gesê: “Mag jy geseënd wees deur Jehovah,+ my dogter. Jy het jou liefderyke goedhartigheid+ in die laaste geval nog beter getoon as in die eerste geval,+ deur nie agter die jong manne, hetsy arm of ryk, aan te loop nie.
10 Daarop het hy gesê: “Mag jy geseënd wees deur Jehovah,+ my dogter. Jy het jou liefderyke goedhartigheid+ in die laaste geval nog beter getoon as in die eerste geval,+ deur nie agter die jong manne, hetsy arm of ryk, aan te loop nie.