1 Kronieke 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En dít was die seuns van Dawid+ wat vir hom in Hebron+ gebore is: die eersgeborene Amnon,+ by Ahiʹnoam,+ die Jisreëlitiese vrou;+ die tweede Daniël, by Abiʹgail,+ die Karmelitiese vrou;+ 1 Kronieke 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 al die seuns van Dawid buiten die seuns van die byvrouens, en hulle suster Tamar.+
3 En dít was die seuns van Dawid+ wat vir hom in Hebron+ gebore is: die eersgeborene Amnon,+ by Ahiʹnoam,+ die Jisreëlitiese vrou;+ die tweede Daniël, by Abiʹgail,+ die Karmelitiese vrou;+