-
1 Konings 11:38Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
38 En as jy alles gehoorsaam wat ek jou beveel en jy in my weë wandel en doen wat reg is in my oë deur my insettinge en my gebooie te onderhou, net soos my kneg Dawid gedoen het,+ dan sal ek met jou wees,+ en ek sal vir jou ’n bestendige huis bou, net soos ek vir Dawid gebou het,+ en ek sal Israel aan jou gee.
-