40 En Salomo het Jeroʹbeam probeer doodmaak.+ Toe het Jeroʹbeam opgestaan en gevlug+ na Egipte, na Sisak,+ die koning van Egipte, en hy het tot Salomo se dood in Egipte gebly.
2 En in die vyfde jaar van koning Rehaʹbeam+ het Sisak,+ die koning van Egipte, teen Jerusalem opgetrek (want hulle het hulle ontrou teenoor Jehovah gedra),+