7 En in dié tyd het die siener Hanaʹni+ na Asa, die koning van Juda, gekom en toe vir hom gesê: “Omdat u op die koning van Sirië gesteun het+ en nie op Jehovah u God gesteun het nie,+ daarom het die krygsmag van die koning van Sirië uit u hand ontkom.