-
Genesis 44:31Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
31 dan sal hy, sodra hy sien dat die seun nie daar is nie, eenvoudig sterf, en u knegte sal inderdaad die grys hare van u slaaf, ons vader, met droefheid na Sjeool laat afdaal.
-