22 Want die koning het ’n vloot Tarsisskepe+ op die see gehad saam met Hiram se vloot skepe. Een keer in drie jaar het die vloot Tarsisskepe gekom, gelaai met goud+ en silwer, ivoor+ en ape en poue.
15 Die kinders van Dedan+ was jou handelaars; baie eilande was koopmanne in jou diens; ivoorhorings+ en ebbehout het hulle as geskenk aan jou terugbetaal.