21 En kyk! ek sal die dienaar stuur en sê: ‘Gaan, vind die pyle.’ As ek uitdruklik vir die dienaar sê: ‘Kyk! Die pyle is aan hierdie kant van jou, neem hulle’, dan moet jy kom, want dit beteken vrede vir jou en daar skort niks nie, so waar as Jehovah lewe.+