54 Daarna het Jakob ’n offerande op die berg gebring en sy broers genooi om brood te eet.+ Gevolglik het hulle brood geëet en die nag op die berg deurgebring.
3 het hy in die derde jaar van sy regering ’n feesmaal+ gehou vir al sy vorste en sy knegte, die krygsmag van Persië+ en Medië,+ die edelmanne+ en die vorste van die regsgebiede wat voor hom was,+