Genesis 22:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 sal ek jou gewis seën en sal ek jou saad gewis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels wat aan die seestrand is;+ en jou saad sal die poort van sy vyande in besit neem.+ Spreuke 14:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 In die veelheid van die volk lê die sieraad van ’n koning,+ maar in die gebrek aan bevolking lê die ondergang van ’n hoë amptenaar.+
17 sal ek jou gewis seën en sal ek jou saad gewis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels wat aan die seestrand is;+ en jou saad sal die poort van sy vyande in besit neem.+
28 In die veelheid van die volk lê die sieraad van ’n koning,+ maar in die gebrek aan bevolking lê die ondergang van ’n hoë amptenaar.+