16 Maar hy mag nie vir hom perde vermeerder+ of die volk na Egipte laat teruggaan om perde te vermeerder nie,+ aangesien Jehovah vir julle gesê het: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’
4 En Dawid het van hom duisend-sewehonderd ruiters en twintigduisend voetsoldate gevange geneem;+ en Dawid het die hakskeensenings van al die strydwaperde+ afgesny,+ maar hy het van hulle honderd strydwaperde laat oorbly.
17 En gewoonlik het hulle ’n strydwa uit Egipte gebring en uitgevoer vir seshonderd silwerstukke en ’n perd vir honderd-en-vyftig; en so was dit vir al die konings van die Hetiete en die konings van Sirië.+ Deur middel van hulle het die uitvoer geskied.