12 Verder het Absalom, toe hy die offerandes bring, Agitoʹfel,+ die Giloniet,+ Dawid se raadgewer,+ uit sy stad Gilo+ laat roep. En die sameswering+ het al hoe sterker geword, en die mense by Absalom het voortdurend in getal toegeneem.+
9 Uiteindelik het Adoʹnia ’n offerande+ van skape en beeste en vetgemaakte diere gebring naby die klip Soheʹlet, wat langs En-Rogel+ is, en hy het al sy broers, die koning se seuns,+ en al die manne van Juda, die koning se knegte, genooi;