Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 25:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die gerubs moet hulle twee vlerke na bo uitsprei en die deksel met hulle vlerke beskut, met hulle gesigte na mekaar toe.+ Die gesigte van die gerubs moet na die deksel gekeer wees.

  • Eksodus 37:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle was gerubs wat twee vlerke na bo uitgesprei het en die deksel met hulle vlerke beskut het,+ en hulle gesigte was na mekaar toe. Die gesigte van die gerubs was na die deksel gekeer.+

  • 2 Kronieke 5:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 So het die gerubs hulle vlerke oor die plek van die Ark uitgesprei gehou, sodat die gerubs die Ark en sy draaghoute+ van bo af bedek het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel