2 Samuel 7:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+ 2 Kronieke 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jý sal egter nie die huis bou nie,+ maar jou seun wat uit jou lendene voortkom, hý sal die huis vir my naam bou.’+
13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+
9 Jý sal egter nie die huis bou nie,+ maar jou seun wat uit jou lendene voortkom, hý sal die huis vir my naam bou.’+