Deuteronomium 11:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 ’n land waarvoor Jehovah jou God sorg. Die oë+ van Jehovah jou God is voortdurend daarop, van die begin van die jaar tot die einde van die jaar. 2 Kronieke 6:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 “O my God, laat u oë+ asseblief nou oop wees en u ore+ ag gee op die gebed aangaande hierdie plek. 2 Kronieke 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+
12 ’n land waarvoor Jehovah jou God sorg. Die oë+ van Jehovah jou God is voortdurend daarop, van die begin van die jaar tot die einde van die jaar.
40 “O my God, laat u oë+ asseblief nou oop wees en u ore+ ag gee op die gebed aangaande hierdie plek.
9 Want Jehovah se oë+ deurloop die hele aarde+ om sy krag te toon ten behoewe van dié wie se hart+ volkome teenoor hom is. Hierin het u dwaas opgetree,+ want van nou af sal daar oorloë teen u wees.”+