48 En hy het aangehou om al die voedsel van die sewe jaar wat oor Egipteland gekom het, bymekaar te maak, en hy het die voedsel in die stede gesit.+ Die voedsel van die land wat rondom ’n stad was, het hy daarin gesit.+
11 Toe het hulle hoofde van dwangarbeid oor hulle aangestel om hulle te onderdruk in die las wat hulle gedra het;+ en hulle het stede as opslagplekke vir Farao gebou, naamlik Pitom en Raämʹses.+