Deuteronomium 23:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Jy mag ’n Edomiet nie verfoei nie, want hy is jou broer.+ “Jy mag ’n Egiptenaar nie verfoei nie, want jy het ’n inwonende vreemdeling in sy land geword.+
7 “Jy mag ’n Edomiet nie verfoei nie, want hy is jou broer.+ “Jy mag ’n Egiptenaar nie verfoei nie, want jy het ’n inwonende vreemdeling in sy land geword.+