2 Samuel 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die Siriërs het voor Israel gevlug;+ en Dawid het van die Siriërs sewehonderd strydwadrywers+ en veertigduisend ruiters doodgemaak, en Sobag, hulle leërhoof, het hy neergeslaan sodat hy daar gesterf het.+
18 En die Siriërs het voor Israel gevlug;+ en Dawid het van die Siriërs sewehonderd strydwadrywers+ en veertigduisend ruiters doodgemaak, en Sobag, hulle leërhoof, het hy neergeslaan sodat hy daar gesterf het.+