15 sodat die kroniekboek+ van u voorouers ondersoek kan word. Dan sal u in die kroniekboek vind en daaruit te wete kom dat dié stad ’n opstandige stad is en konings en regsgebiede verlies laat ly, en dat daar van ouds af aanstigters van opstand daarin was. Daarom is dié stad verwoes.+