Eksodus 12:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Toe het Farao in die nag opgestaan, hy en al sy knegte en al die ander Egiptenaars; en daar het ’n groot geskreeu onder die Egiptenaars ontstaan,+ want daar was nie ’n huis waar daar nie ’n dooie was nie. Psalm 76:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Weens u bestrawwing, o God van Jakob, het die strydwadrywer sowel as die perd vas aan die slaap geraak.+
30 Toe het Farao in die nag opgestaan, hy en al sy knegte en al die ander Egiptenaars; en daar het ’n groot geskreeu onder die Egiptenaars ontstaan,+ want daar was nie ’n huis waar daar nie ’n dooie was nie.
6 Weens u bestrawwing, o God van Jakob, het die strydwadrywer sowel as die perd vas aan die slaap geraak.+