9 En nadat hulle dit daarheen oorgebring het, was die hand van Jehovah+ teen die stad met ’n baie groot verwarring, en hy het die manne van die stad begin tref, van klein tot groot, en aambeie+ het by hulle begin uitbreek.
2 en die vroue+ en alles wat daarin was, gevange weggevoer, van die kleinste tot die grootste. Hulle het niemand doodgemaak nie, maar hulle het hulle voortgedryf en verder gegaan.