5 En ’n krygsmag van die Galdeërs het hulle agternagesit,+ en hulle het Sedekiʹa in die woestynvlaktes van Jeʹrigo+ ingehaal. Toe het hulle hom geneem en hom gebring na Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, in Ribla,+ in die land Hamat,+ sodat hy regterlike beslissings oor hom kon uitspreek.+