-
Jeremia 21:7Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
7 “‘“En daarna”, is die woord van Jehovah, “sal ek Sedekiʹa, die koning van Juda, en sy knegte en die volk en dié wat in hierdie stad oorbly van die pes, van die swaard en van die hongersnood, in die hand gee van Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, ja, in die hand van hulle vyande en in die hand van dié wat hulle siel soek, en hy sal hulle beslis met die skerpte van die swaard slaan.+ Hy sal nie vir hulle jammer voel nie, en ook sal hy geen medelye betoon of enige barmhartigheid bewys nie.”’+
-