2 Konings 22:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het die koning die priester Hilkiʹa en Ahiʹkam,+ die seun van Safan, en Agbor, die seun van Migaʹja, en Safan, die sekretaris, en Asaʹja,+ die koning se kneg, beveel en gesê: Jeremia 26:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Ook was die hand van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ met Jeremia, sodat hy nie in die hand van die volk gegee is om hom te laat doodmaak nie.+
12 Toe het die koning die priester Hilkiʹa en Ahiʹkam,+ die seun van Safan, en Agbor, die seun van Migaʹja, en Safan, die sekretaris, en Asaʹja,+ die koning se kneg, beveel en gesê:
24 Ook was die hand van Ahiʹkam,+ die seun van Safan,+ met Jeremia, sodat hy nie in die hand van die volk gegee is om hom te laat doodmaak nie.+