Matteus 10:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Genees siekes,+ wek dooies op, maak melaatses rein, dryf demone uit. Julle het verniet ontvang, verniet moet julle gee.+ Johannes 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hy het dit egter nie gesê omdat hy oor die armes besorg was nie, maar omdat hy ’n dief+ was en die geldkissie gehad het+ en die geld weggedra het wat daarin gesit is. Handelinge 20:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Ek het geen mens se silwer of goud of klere hebsugtig begeer nie.+
8 Genees siekes,+ wek dooies op, maak melaatses rein, dryf demone uit. Julle het verniet ontvang, verniet moet julle gee.+
6 Hy het dit egter nie gesê omdat hy oor die armes besorg was nie, maar omdat hy ’n dief+ was en die geldkissie gehad het+ en die geld weggedra het wat daarin gesit is.