6 Toe het Jehovah weer eens vir hom gesê: “Steek jou hand asseblief in die boonste vou van jou kleed.” En hy het sy hand in die boonste vou van sy kleed gesteek. Toe hy dit uittrek, kyk, toe was sy hand deur melaatsheid aangetas, soos sneeu!+
10 En die wolk het van die tent af weggetrek, en kyk! Mirjam is met melaatsheid getref, wit soos sneeu.+ Toe het Aäron na Mirjam toe gedraai, en kyk! sy is met melaatsheid getref.+