2 Samuel 15:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Maar Ittai het die koning geantwoord en gesê: “So waar as Jehovah lewe en so waar as my heer die koning lewe,+ op die plek waar my heer die koning sal wees, hetsy vir dood of vir lewe, daar sal u kneg wees!”+ Spreuke 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daar is metgeselle wat geneig is om mekaar te verpletter,+ maar daar is ’n vriend wat sterker aanhang as ’n broer.+
21 Maar Ittai het die koning geantwoord en gesê: “So waar as Jehovah lewe en so waar as my heer die koning lewe,+ op die plek waar my heer die koning sal wees, hetsy vir dood of vir lewe, daar sal u kneg wees!”+
24 Daar is metgeselle wat geneig is om mekaar te verpletter,+ maar daar is ’n vriend wat sterker aanhang as ’n broer.+