21 Daarop het Joram gesê: “Span in!”+ Toe is sy strydwa ingespan, en Joram, die koning van Israel, en Ahaʹsia,+ die koning van Juda, het uitgetrek, elkeen in sy eie strydwa. Terwyl hulle voortgetrek het, Jehu tegemoet, het hulle hom op die stuk land van Nabot,+ die Jisreëliet, aangetref.