28 Wat die res van die aangeleenthede van Jeroʹbeam betref en alles wat hy gedoen het en sy magtige dade, hoe hy geveg het en hoe hy Damaskus+ en Hamat+ vir Juda in Israel teruggekry het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek van die konings van Israel nie?