2 Konings 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Uiteindelik het hy sy eersgebore seun geneem wat in sy plek sou regeer en hom as ’n brandoffer op die muur geoffer.+ En daar het groot verontwaardiging teen Israel ontstaan, sodat hulle van hom weggetrek en na hulle land teruggekeer het.
27 Uiteindelik het hy sy eersgebore seun geneem wat in sy plek sou regeer en hom as ’n brandoffer op die muur geoffer.+ En daar het groot verontwaardiging teen Israel ontstaan, sodat hulle van hom weggetrek en na hulle land teruggekeer het.