1 Konings 20:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Wat die kinders van Israel betref, hulle is opgeroep en van die nodige voorsien+ en het hulle begin tegemoettrek; en die kinders van Israel het teenoor hulle kamp opgeslaan soos twee troppies bokke, terwyl die Siriërs die aarde gevul het.+
27 Wat die kinders van Israel betref, hulle is opgeroep en van die nodige voorsien+ en het hulle begin tegemoettrek; en die kinders van Israel het teenoor hulle kamp opgeslaan soos twee troppies bokke, terwyl die Siriërs die aarde gevul het.+