Genesis 25:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En Jehovah het vir haar gesê: “Twee nasies is in jou moederskoot,+ en twee volksgroepe sal uit jou liggaam geskei word;+ en die een volksgroep sal sterker wees as die ander volksgroep,+ en die oudste sal die jongste dien.”+ Genesis 27:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En van jou swaard sal jy lewe,+ en jou broer sal jy dien.+ Maar wanneer jy rusteloos raak, sal jy inderdaad sy juk van jou nek afbreek.”+
23 En Jehovah het vir haar gesê: “Twee nasies is in jou moederskoot,+ en twee volksgroepe sal uit jou liggaam geskei word;+ en die een volksgroep sal sterker wees as die ander volksgroep,+ en die oudste sal die jongste dien.”+
40 En van jou swaard sal jy lewe,+ en jou broer sal jy dien.+ Maar wanneer jy rusteloos raak, sal jy inderdaad sy juk van jou nek afbreek.”+