33 En daar het ons die Neʹfilim gesien, die kinders van Enak,+ wat van die Neʹfilim afkomstig is, sodat ons in ons eie oë soos sprinkane geword het, en so het ons ook in hulle oë geword.”+
11 Want net Og, die koning van Basan, het oorgebly van wat oor was van die Refaïete.+ Kyk! Sy baar was ’n ysterbaar. Is dit nie in Rabba+ van die kinders van Ammon nie? Nege el is sy lengte en vier el sy breedte, volgens die el van ’n man.