Josua 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En toe Josua by Jeʹrigo was, het hy sy oë opgeslaan en gekyk, en daar het ’n man+ voor hom gestaan met sy ontblote swaard in sy hand.+ Toe het Josua na hom toe geloop en vir hom gesê: “Is jy vir ons of vir ons teenstanders?”
13 En toe Josua by Jeʹrigo was, het hy sy oë opgeslaan en gekyk, en daar het ’n man+ voor hom gestaan met sy ontblote swaard in sy hand.+ Toe het Josua na hom toe geloop en vir hom gesê: “Is jy vir ons of vir ons teenstanders?”