Genesis 30:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarom het sy hom Josef+ genoem en gesê: “Jehovah voeg vir my nog ’n seun by.” Genesis 49:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Loot van ’n vrugdraende boom,+ Josef is die loot van ’n vrugdraende boom by die fontein,+ wat sy takke uitstoot oor ’n muur.+
22 “Loot van ’n vrugdraende boom,+ Josef is die loot van ’n vrugdraende boom by die fontein,+ wat sy takke uitstoot oor ’n muur.+