12“Dit is die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ wat julle sorgvuldig moet uitvoer+ in die land wat Jehovah, die God van jou voorvaders, jou beslis in besit sal laat neem, al die dae dat julle op die aarde lewe.+
19 “En dit moet voortdurend by hom wees, en hy moet al die dae van sy lewe daarin lees,+ sodat hy kan leer om Jehovah sy God te vrees, om al die woorde van hierdie wet en hierdie voorskrifte te onderhou deur dit te doen;+