14 Hy was die seun van ’n weduwee uit die stam Nafʹtali, en sy vader was ’n Tiriër,+ ’n bewerker van koper;+ en hy was vol wysheid en begrip+ en kennis om enige soort werk in koper te doen. En hy het na koning Salomo toe gekom en al sy werk begin doen.