Eksodus 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Amram het Jogeʹbed, sy vader se suster, as vrou geneem.+ Later het sy vir hom Aäron en Moses gebaar.+ En die lewensjare van Amram was honderd-sewe-en-dertig jaar. Eksodus 6:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Dit is dié Aäron en Moses vir wie Jehovah gesê het:+ “LEI die kinders van Israel uit Egipteland uit volgens hulle leërs.”+
20 En Amram het Jogeʹbed, sy vader se suster, as vrou geneem.+ Later het sy vir hom Aäron en Moses gebaar.+ En die lewensjare van Amram was honderd-sewe-en-dertig jaar.
26 Dit is dié Aäron en Moses vir wie Jehovah gesê het:+ “LEI die kinders van Israel uit Egipteland uit volgens hulle leërs.”+