1 Samuel 14:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 En die naam van Saul se vrou was Ahiʹnoam, die dogter van Ahiʹmaäs, en die naam van sy leërhoof was Abner,+ die seun van Ner, die oom van Saul.
50 En die naam van Saul se vrou was Ahiʹnoam, die dogter van Ahiʹmaäs, en die naam van sy leërhoof was Abner,+ die seun van Ner, die oom van Saul.