1 Samuel 16:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het Isai Abinaʹdab+ geroep en hom voor Samuel laat verbygaan, maar hy het gesê: “Ook hierdie een het Jehovah nie uitgekies nie.” 1 Samuel 17:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En die drie oudste seuns van Isai het weggegaan. Hulle het Saul na die oorlog gevolg,+ en die name van sy drie seuns wat na die oorlog gegaan het, was Eliʹab,+ die eersgeborene, en sy tweede seun Abinaʹdab+ en die derde Samma.+
8 Toe het Isai Abinaʹdab+ geroep en hom voor Samuel laat verbygaan, maar hy het gesê: “Ook hierdie een het Jehovah nie uitgekies nie.”
13 En die drie oudste seuns van Isai het weggegaan. Hulle het Saul na die oorlog gevolg,+ en die name van sy drie seuns wat na die oorlog gegaan het, was Eliʹab,+ die eersgeborene, en sy tweede seun Abinaʹdab+ en die derde Samma.+