1 Samuel 8:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En julle lande en julle wingerde+ en julle olyfboorde,+ die bestes, sal hy neem en aan sy knegte gee. 1 Samuel 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het Saul vir sy knegte wat om hom staan, gesê: “Luister asseblief, julle Benjaminiete. Sal die seun van Isai+ ook aan julle almal lande en wingerde gee?+ Sal hy julle almal as hoofde oor duisend+ en hoofde oor honderd aanstel?
14 En julle lande en julle wingerde+ en julle olyfboorde,+ die bestes, sal hy neem en aan sy knegte gee.
7 Toe het Saul vir sy knegte wat om hom staan, gesê: “Luister asseblief, julle Benjaminiete. Sal die seun van Isai+ ook aan julle almal lande en wingerde gee?+ Sal hy julle almal as hoofde oor duisend+ en hoofde oor honderd aanstel?