1 Konings 8:61 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 61 En julle hart moet volkome+ met Jehovah ons God wees deur volgens sy voorskrifte te wandel en deur sy gebooie te onderhou, soos vandag.” 2 Konings 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+ Markus 12:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 en jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’+
61 En julle hart moet volkome+ met Jehovah ons God wees deur volgens sy voorskrifte te wandel en deur sy gebooie te onderhou, soos vandag.”
3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+
30 en jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’+