Genesis 36:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom het Esau in die bergstreek Seïr+ gaan woon. Esau is Edom.+ Deuteronomium 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 dit is elf dae van Horeb af met die pad van die berg Seïr tot by Kaʹdes-Barneʹa.+